Hoofleiers 2024. Helpmekaar Kollege, Johannesburg, het hul leerders bekend gemaak wat gekies is om die voortou te neem in 2024:
- 𝗛𝗼𝗼𝗳𝘀𝗲𝘂𝗻: Motlatsi Moloi
- 𝗛𝗼𝗼𝗳𝗺𝗲𝗶𝘀𝗶𝗲: McKayla Roesch
- 𝗢𝗻𝗱𝗲𝗿𝗵𝗼𝗼𝗳𝗺𝗲𝗶𝘀𝗶𝗲 (𝗟𝗲𝗲𝗿𝗱𝗲𝗿𝘀𝗮𝗸𝗲): Karla Prinsloo
- 𝗢𝗻𝗱𝗲𝗿𝗵𝗼𝗼𝗳𝘀𝗲𝘂𝗻 (𝗦𝗽𝗼𝗿𝘁): Pieter Möller
- 𝗢𝗻𝗱𝗲𝗿𝗵𝗼𝗼𝗳𝗺𝗲𝗶𝘀𝗶𝗲 (𝗙𝘂𝗻𝗸𝘀𝗶𝗲𝘀): Leah Kloppers
- 𝗢𝗻𝗱𝗲𝗿𝗵𝗼𝗼𝗳𝘀𝗲𝘂𝗻 (𝗔𝗸𝗮𝗱𝗲𝗺𝗶𝗲): Nelius van Graan
- 𝗢𝗻𝗱𝗲𝗿𝗵𝗼𝗼𝗳𝗺𝗲𝗶𝘀𝗶𝗲 (𝗞𝘂𝗹𝘁𝘂𝘂𝗿): Carla Klingbiel
- 𝗢𝗻𝗱𝗲𝗿𝗵𝗼𝗼𝗳𝘀𝗲𝘂𝗻 (𝗘𝗸𝘀𝘁𝗲𝗿𝗻𝗲 𝘀𝗮𝗸𝗲): Waldo Haasbroek
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf