)
MTB XCO – BVHS leerder ding mee in Vrystaat span

MTB XCO. Keanu Kennedy, Graad 8 leerder van Bethlehem Voortrekker Hoërskool, het op 7 Oktober deelgeneem aan die MTB XCO Battle of the Bikes te Jacobsdal, as lid van die…

XCM – Vrystaatkleure – BVHF fietsryers ontvang Vrystaatkleure

XCM- Vrystaatkleure. Twee van Bethlehem Voortrekker Hoërskool se fietsryers, Janno Kriel en Keanu Kennedy, het hulle XCM- Vrystaatkleure verwerf. Janno en Keanu neem op 7 Oktober deel aan ‘n interprovinsiale…

Free State School Cycling – BVHS fietsryers presteer

Free State School Cycling. Bethlehem Voortrekker Hoërskool het ‘n uitstekende naweek van fietsry beleef. Tydens die Hardware Mecca Free State School Cycling Series in Harrismith het BVHS se fietsryers as…

MTB Marathon – BVHS fietsryers presteer

MTB Marathon. Bethlehem Voortrekker Hoërskool se fietsryers het goed presteer die afgelope naweek by die MTB Marathon by Onze Rust buite Bloemfontein. Tydens die 25 km resies het Johan van…

Witteberg MTB Challenge – Bethlehem Voortrekker presteer

Witteberg MTB Challenge. Bethlehem Voortrekker Hoërskool se fietsryers het op 22 April aan die Witteberg MTB Challenge in Ficksburg deelgeneem. Johanè Smith van BVHS het die vierde plek in die…

Fietsry – BVHS neem deel aan Free State Provincial XCO

Fietsry – Leerders van Bethlehem Voortrekker Hoërskool het tydens die vakansie deelgeneem aan die vierde Free State Provincial XCO. Dit het plaasgevind by Happy Valley in Bloemfontein. Enrico Kennedy behaal…