Free State School Cycling. Bethlehem Voortrekker Hoërskool het ‘n uitstekende naweek van fietsry beleef. Tydens die Hardware Mecca Free State School Cycling Series in Harrismith het BVHS se fietsryers as volg presteer:
- Janno Kriel het ‘n eerste plek behaal in die Sub-Junior Boys afdeling.
- Keanu Kennedy was tweede in die Sub-Junior Boys afdeling.
- Johané Smith was tweede in die Sub-Jnr. Women afdeling
- Hendré Bester het die vyfde plek behaal in die In die Youth Men afdeling
- Enrico Kennedy het die sesde plek behaal in die In die Youth Men afdeling
- Christiaan de Wet behaal die elfde plek in die In die Youth Men afdeling
Die aflosse het ook goed gery. Die A-aflosspan was eerste en die B-span was vyfde.
Met al die prstasies verskyn Bethlehem Voortrekker Hoërskool tans tweede op die Vrystaat ranglys!
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
https://www.voortrekker.co.za/
Foto’s verskaf