)
Free State School Cycling – BVHS fietsryers presteer

Free State School Cycling. Bethlehem Voortrekker Hoërskool het ‘n uitstekende naweek van fietsry beleef. Tydens die Hardware Mecca Free State School Cycling Series in Harrismith het BVHS se fietsryers as…

Witteberg MTB Challenge – Bethlehem Voortrekker presteer

Witteberg MTB Challenge. Bethlehem Voortrekker Hoërskool se fietsryers het op 22 April aan die Witteberg MTB Challenge in Ficksburg deelgeneem. Johanè Smith van BVHS het die vierde plek in die…

Ficksburg Fietsry – BHVS Fietsryers presteer

Ficksburg Fietsry. Bethlehem Voortrekker Hoërskool se fietsryers het in uiterste nat en modderige toestande op 18 Januarie aan die Ficksburg Fietsry deelgeneem. Janno Kriel ry ‘n eerste plek los in…