Road & Time Trial Championships. 🚴♀️ Ulrike de Wit skitter op provinsiale kampioenskappe!
Hoërskool Sentraal, Bloemfontein se eie Ulrike de Wit het haar naam in die padfietswêreld gevestig tydens die Combined Provincial Road & Time Trial Championships wat op 17 en 18 Januarie plaasgevind het.
Time Trial – Junior Women
- 3de plek algeheel
- 1ste plek in Vrystaat
Road Race – 94 km
- 3de plek algeheel
- 1ste plek in Vrystaat
🌟 Ulrike se uitsonderlike prestasies bewys nie net haar talent en deursettingsvermoë nie, maar ook dat sy ’n krag is om mee rekening te hou in die toekoms van Suid-Afrikaanse vroue-fietsry.
Lees meer uitstaande skolenuus hier: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf
Become a Sponsor








