)

Hoërskool Framesby Bergfietsry

Me. Mariska Basson en die kursusleier, Deon Steyn

Baie geluk aan juffrou Mariska Basson van Hoërskool Framesby, wat na die afgelope naweek as een van die eerste groep skeidsregters in Port Elizabeth gekwalifiseer het wat op die SPUR bergfiets-liga sal dien. Sy kan voortaan, met verdere opleiding, op Fietsry SA byeenkomste diens doen! Die kursus-leier was mnr Deon Steyn wat ‘n Internasionale skeidsregter is en ook oorhoofs is van die beamptes by die Cape Epic.

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby. Pearson High School, Gqeberha, proudly congratulates three of its rugby players on their selection to the EP U18 youth teams. These boys will represent their province…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal