)
Kearsney Easter Rugby Festival – Westville Boys High vs Framesby

Day 1 – Match 6 Photo: Westville lock Lwandile Dimelane scores a try at the Kearsney Easter Rugby Festival. Kearsney Easter Rugby Festival – Westville Boys’ High School, KwaZulu Natal,…

Kloof Netbalfees 2025 – Hoërskool Witteberg

Kloof Netbalfees 2025. Na afloop van die Kloof Netbalfees 2025, aangebied deur Hoërskool Waterkloof in Pretoria, het Witteberg se netbaldogters gewys dat hulle gereed is vir ’n kookwater seisoen. Hiermee…

Kloof Netbalfees – Sentraal, La Rochelle en Framesby laat waai

Kloof Netbalfees.Die tweede dag van die Kloof Netbalfees het weereens nie teleurgestel nie. Die spanne het alles uitgehaal wat die toeskouers beïndruk het. Hoërskool Sentraal van Bloemfontein het die dag…

Hoërskool Framesby: Brandon Wilkie sluit in 2021 aan by Sharks

Brandon Wilke van Hoërskool Framesby in Port Elizabeth, het bekend gemaak dat hy in 2021 by die Sharks aansluit. Baie geluk, Brandon. Geniet elke oomblik daarvan!

Hoërskool Framesby Oos-Kaap Kampioenskappe in Cradock

Anri van Zyl (Foto’s verskaf) Hoërskool Framesby het vir drie dae aan die Oos-Kaap Kampioenskappe deelgeneem. Die bloedige hitte in Cradock was vir baie atlete ‘n uitdaging. Die atlete het…

Hoërskool Framsby 1ste dogters-krieketspan vs Pearson

Voor vlnr:  Jolene Nel, Kayla Ferreira, Ankia Kapp, Monique van Rooyen en Monique Ferreira Agter vlnr:  Mieke de Ridder, Gerry Smith, Leila Nell, Danell Botha, Ameshia van der Walt, Marlie…

Hoërskool Framesby Tweekamp

Agter vlnr: Francois Vosloo, De-Leon Strydom, Terrence Oelofse, IP van der Merwe (spankaptein), Hugo Nothnagel en Jean Kolesky Voor vlnr: Juwan Wium, Elmien Hartslief,Ilze Hattingh, Zanri Black, Anke Scheffer, Elzari…

Hoërskool Framesby Krieket

Luwagean Goliath – o.15A Krieketspan (behaal sy honderdtal) saam met Juhan Meyer (afrigter) Hoërskool Framesby se 1ste krieketspan het in ‘n wedstryd teen Hoërskool Victoria Park te staan gekom. Victoria…

Hoërskool Framesby Bergfietsry

Me. Mariska Basson en die kursusleier, Deon Steyn Baie geluk aan juffrou Mariska Basson van Hoërskool Framesby, wat na die afgelope naweek as een van die eerste groep skeidsregters in Port…

Hoërskool Framesby Dogters-krieket vs Collegiate

Monique Ferreira In die krieket-wedstryd tussen Framesby en Collegiate, het Framesby 161/1 in 20 beurte behaal. Framesby se beste kolwers was Monique Ferreira 73* en Kayla Ferreira 43. Collegiate word…

Hoërskool Framesby Atlete presteer by Metro-Atletiekbyeenkoms

Zanri Black Sowat 60 atlete van Hoërskool Framesby in Port Elizabeth, het aan die Metro-byeenkoms deelgeneem. Baie geluk aan die atlete wat onder die eerste 3 atlete geëindig het en…

Hoërskool Framesby Krieket vs Hoërskool Nico Malan

Taine Douw 1ste span: Framesby vs Nico Malan (50 Beurte) Nico Malan kolf 1ste: 50/10 in 12.4 beurte Beste boulers JP Snyman 3/5, Corné Gerber  3/16 en Tiaan Black 4/23…

Hoërskool Framesby 7’s Rugby

Brandon Wilke Brandon Wilkie, gr 12 leerder van Hoërskool Framesby in Port Elizabeth, het SA in ‘n internationale 7’s rugbytoernooi verteenwoordig in Portugal op 15 en 16 Februarie.  Die span…

Hoërskool Framesby Gholf

Ferdi Roth, Zahn Scholtz (k), Ryno Swiegelaar en Christiaan van Vuuren Hoërskool Framesby se gholfers glimlag breed na ‘n suksesvolle toernooi die naweek van 14 tot 16 Februarie op die…

Hoërskool Framesby Wiskundiges Presteer

Tiaan de Beer Drie leerders van Hoërskool Framesby, Tiaan de Beer, Carla Kruger en Tiaan Bouwer is onlangs vereer by die Siyanqoba Wiskunde Probleemoplossings  Prysuitdelingsfunksie wat Vrydagmiddag, 7 Februarie, plaasgevind het by…

Hoërskool Framesby Dogterskrieket by Hudson 6’s Toernooi

Hoërskool Framesby, Port Elizabeth, se Dogters-krieketspanne het uitstekend gevaar tydens die Girls Cricket Hudson Park 6 a side Tournament! Wedstryd 1 vs Stirling High School: Framesby teken 92 vir 6…

Hoërskool Framesby 7’s Rugby

Brandon Wilkie, gr 12 leerder van Hoërskool Framesby, Port Elizabeth, gaan SA in ‘n internationale 7’s rugby-toernooi verteenwoordig in Portugal op 15 en 16 Februarie.  Die span gaan meeding aan…

Hoërskool Framesby T20 Krieket

Framesby se 1ste krieketspan het in ‘n T20 wedstryd teen Hoërskool Outeniqua gespeel. Framesby het 112 lopies aangeteken. Beste kolwers: Corné Gerber 45 en Stefan Scholtz 44* Beste boulers: Corné…

Hoërskool Framesby Atletiek: PE-skole uitslae

Tiaan Erskine (links)  en Jana Terblanché (regs). Sowat 150 atlete het die afgelope naweek aan die PE-atletiek-skolebyeenkoms deelgeneem. 68 Atlete het gekwalifiseer om aan die Metro-Atletiekbyeenkoms deel te neem.  …

Hoërskool Framesby klop Hoërskool Brandwag op Krieketveld

Ryan Rousseau en Waldo van As wat uitblinkers was met die bal vir die O.14 A Krieketspan. 2de vs Brandwag Brandwag kolf eerste. 145 Almal uit Beste boulers: Dillan Esterhuizen…

Hoërskool Framesby Tennis

Vlnr: Monique van Rooyen (Dogters O/15), Keaton Holm (Seuns 0/15) en Leila Nel (Dogters  0/15)  Drie van Hoërskool Framesby se tennisspelers, Leila Nel, Keaton Holm en Monique van Rooyen,  is…

Hoërskool Framesby Tweekampspan wen skole-kompetisie!

Voor vlnr: Anke Scheffer, Elzari van Niekerk, Elmien Hartslief, Anel Strauss, Zanri Black, Ilze Hattingh, Mienke Deyzel en Elanca van Jaarsveld. Agter vlnr: Terence Oelofse, Zack Serfontein, Ruhan vd Merwe,…

Beauty and the Beast

Hoërskool Framesby bied aan Beauty and the Beast.  Vir video, klik op onderstaande link: https://www.facebook.com/FramesbySkool/videos/1829176263816111/  

Hoërskool Framesby Netbal

Baie geluk aan Juanita van Tonder, van Hoërskool Framesby in Port Elizabeth, wat verkies is tot die o/16 SA Skole