Voor vlnr: Anke Scheffer, Elzari van Niekerk, Elmien Hartslief, Anel Strauss, Zanri Black, Ilze Hattingh, Mienke Deyzel en Elanca van Jaarsveld.
Agter vlnr: Terence Oelofse, Zack Serfontein, Ruhan vd Merwe, Wiehan Smith, IP vd Merwe, De-Leon Strydom en Jean Kolesky.
Hoërskool Framesby, Port Elizabeth, se Tweekamp span het uistekend gevaar tydens die afgelope naweek se Interprovinsiale Tweekamp-byeenkoms in Oudtshoorn deur die algehele skole-kompetisie te wen! Hoërskool Outeniqua was 2de en Hoër Landbouskool Marlow 3de.