Vlnr: Monique van Rooyen (Dogters O/15), Keaton Holm (Seuns 0/15) en Leila Nel (Dogters 0/15)
Drie van Hoërskool Framesby se tennisspelers, Leila Nel, Keaton Holm en Monique van Rooyen, is ingesluit in Oos-Kaap tennisspan wat vanaf 9-12 April die Oos-Kaap in Pretoria by die die Nasionale Hoërskole Toernooi gaan verteenwoordig.