Ryan Rousseau en Waldo van As wat uitblinkers was met die bal vir die O.14 A Krieketspan.
2de vs Brandwag
Brandwag kolf eerste. 145 Almal uit
Beste boulers: Dillan Esterhuizen 4/40 en André Kapp 3/10
Framesby behaal 151/5
Beste kolwer André Kapp 36*
Framesby wen met 6 paaltjies.
1ste vs Brandwag:
Brandwag 130 almal uit
Beste boulers: Corné Ferreira 3/25 en Tiaan Black 14/2
Framesby: 133/3 na 21 beurte
Beste kolwers: Corné Ferreira 64 en Corné Gerber 31*
Framesby wen met 7 paaltjies