)

Hoërskool Framesby Krieket

Luwagean Goliath – o.15A Krieketspan (behaal sy honderdtal) saam met Juhan Meyer (afrigter)

Hoërskool Framesby se 1ste krieketspan het in ‘n wedstryd teen Hoërskool Victoria Park te staan gekom.

Victoria Park is vir 49 lopies uitgeboul.

Framesby se beste boulers was Tiaan Gouws 4/3; Corné Gerber 2/10 en Tiaan Black 1/2

Framesby behaal 52/4 na 17 boulbeurte.

Framesby se beste kolwers was Corné Gerber: 34 nun en Tiaan Gouws: 7 nun

Framesby wen met 6 paaltjies

Framesby se 2de krieketspan vs Victoria Park.

Victoria Park behaal 36 lopies, almal uit.

Framesby se beste boulers: Neels Greeff 2/3; Camron Hammond 5/3 en André Kapp 18/2

Gunns behaal 40/1 met die bal.

Framesby se beste kolwer was Luke Nell, 18 nie uit nie.

Framesby wen met 9 paaltjies

O.15 Framesby krieketspan teen Victoria Park

Framesby behaal 227 almal uit in 30 boulbeurte.

Framesby se beste kolwers was Luwagean Goliath 106* en Jaden Landman, 39 lopies.

Victoria Park behaal 86, almal uit.

Beste boulers: Luwagean Goliath 7/15 en Teagon Ludwig 2/26

Framesby wen met 141 lopies

O.14 B krieketspan vs Newton Tech A

Framesby behaal 146/3

Die beste kolwer is Jeandré Hattingh 55*

Newton Tech behaal 32, almal uit.

Beste boulers: Xavier Massyn en Jeandré Hattingh met 3 paaltjies elk.

Framesby wen met 114 lopies

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby. Pearson High School, Gqeberha, proudly congratulates three of its rugby players on their selection to the EP U18 youth teams. These boys will represent their province…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal