)

Aliwal-Noord Hokkie begin hul seisoen met ‘n ‘bang’!

Aliwal-Noord 1ste hokkiespan

Op Saterdag, 29 Februarie, gedurende die jaarlikse Fichardtpark sportdag in Bloemfontein, het ‘n baie vurige en wakker 1ste Hokkiespan van Hoërskool Aliwal Noord, hul seisoen afgeskop met ‘n asemrowende vertoning.

Die span speel hul eerste wedstryd teen Hoërskool Ficksburg en wen die wedstryd 7 – 0.

Na ‘n kort ruskans, draf hulle weer uit op die veld en speel teen Hoërskool Landboudal. Vanaf die 1ste minuut op die veld, hervat die Alies hul uitstekende momentum en speel weereens ongelooflike aanskoulike hokkie. Hulle wen ook hierdie wedstryd 3-0.

Hou gerus hierdie jong, talentvolle span dop!

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby. Pearson High School, Gqeberha, proudly congratulates three of its rugby players on their selection to the EP U18 youth teams. These boys will represent their province…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal