)
Eastern Cape Athletics championships – Aliwal North High School

Eastern Cape Athletics championships. During the weekend of the 14th to 16th March the annual Eastern Cape Athletics championships were held in Komani. All the top schools from the Eastern…

Dance examinations – Aliwal North High School

Dance examinations. Net soos wat ‘n normale skool leerder ‘n sillabus het wat gevolg moet word, het die dansers ook ‘n hele sillabus wat vir hulle aangeleer word deur die…

Luncedo CMC Athletics – Aliwal North High School

Luncedo CMC Athletics. On Saturday, 10 February, ANHS hosted the annual Luncedo CMC athletics meeting at Sauer Park. For this event all the best athletes from Aliwal North, Jamestown, Burgersdorp,…

ANHS 7’s Rugby – Hoërskool Aliwal-Noord vaar goed

ANHS 7’s Rugby. ANHS 7’s Rugby spanne het goed gevaar tydens hul toernooi by Hoër Volkskool en Hoërskool Hangklip. O.15 sewes’s span The under 15s and 17s sevens rugby teams…

ANHS Akademie – Hoërskool Aliwal-Noord is tops

ANHS Akademie. ANHS vier vanaf 20 Januarie 2023 hul matriekgroep van 2022 saam met hul onderwysers vir die 100% slaagsyfer wat behaal is. Nog vele meer verrassings en toekennings is…

ANHS Athletes – Annual Malestwai High Schools athletics meet

ANHS Athletes. On Saturday, the 4th of February, the annual Malestwai High Schools athletics meeting was held at Sauer Park. Athletes from all the high schools in town participated and…

Hoërskool Aliwal-Noord – Ontmoet hul nuwe personeel

Hoërskool Aliwal-Noord. Ontmoet die nuwe personeel in Alieland! Die nuwe gesiggies wat by Hoërskool Aliwal-Noord rondloop het hul eerste week oorleef. Hulle het ‘n paar vrae beantwoord sodat almal hulle…

Matrieks 2022 – ANHS spog met puik uitslae

Matrieks 2022. Die matrieks 2022 van Hoërskool Aliwal-Noord is op 20 Januarie beloon met hul uitstekende uitslae. ANHS spog met ‘n 100% slaagsyfer nadat al 84 leerders hul matriek-eindeksamen van…

Hoërskool Aliwal-Noord – Skop 2023 af met ‘n “Bang”!

Hoërskool Aliwal-Noord. Sjoe, wat ‘n week! Dit was die gedagtes van elke persoon, jonk en oud by Hoërskool Aliwal-Noord gedurende hierdie eerste week. Die jaar het afgeskop met ‘n lieflike…

ANHS Prysuitdeling – Hoërskool Aliwal Noord bied glansgeleentheid

ANHS Prysuitdeling. ANHS het op 20 Oktober die geleentheid gehad om te spog met sy leerders. Hulle het op akademiese-, sport- en kultuurvlak uitgeblink. Talle leerders het by die twee…

Matriekafskeid 2022 – Hoërskool Aliwal Noord

Matriekafskeid 2022 – “Life is a circle, the end of one journey is the beginning of the next.” Aan die einde van die derde kwartaal, op 30 September, is die…

Boodskap aan Hoërskool Aliwal-Noord: Corona virus

“Geagte Alies, Soos ons almal bewus is, is die land in krisis gedompel en soos die President  aangekondig het, is ons land in “Lock down” –  dus kan ons nie…

Hoërskool Aliwal-Noord se Buffels sê dankie

Hoërskool Aliwal-Noord se Buffels Hoërskool Aliwal-Noord se trots, die Buffels, wil hul dankbaarheid uitspreek aan goedhartige lede van die gemeenskap wat hul truie en oefenhempies geborg het. “Baie dankie aan…

Vrystaat Prysskiet op eie bodem.

Agter vlnr William Muir Bruce Malherbe Rudolph Coertze Johane Malan. Voor vlnr Mandie Wiese Harm Marx Izelle van Vuuren Tydens die naweek van 13 en 14 Maart 2020 was Hoërskool…

Aliwal North High School’s Interact Club visits SAPS

Alies se interact lede The Alies Interact Club visited the Aliwal SAPS on Wednesday, 11 March. The members had made up sweet packets on a previous occasion. They were accompanied…

Aliwal North High School take on King Edward High School

Buffels after their victory On Friday, 13 March, a stampede of Buffels rushed around the school’s corridors carrying pillows, sleeping bags and snacks ready to embark on the journey to…

Hoërskool Aliwal-Noord Country Districts O/18 Tennisproewe

Op Maandag, 2 Maart, is die laaste rondte proewe gespeel vir die onder 18 seuns en ANHS se tennis-seuns het uitstekend gevaar! Baie geluk aan die volgende seuns wat vir…

Aliwal North High School attend RYLA Camp

The RYLA camp was an amazing opportunity for tomorrow’s leaders. RYLA stands for Rotary Youth Leadership Awards.  It was very insightful and it focussed mainly on teamwork and leadership skills.…

Hoërskool Aliwal-Noord Graad 8 Tegnologieleerders maak woonstelle!

Die graad 8’s van ANHS het die taak gekry om hul droom-woonstel te ontwerp en dan ook te bou… nie uit bakstene en sement nie maar van huishoudelike goedere. Die…

Aliwal North High School: First Aid

ANHS sponsored 3 learners and 3 educators to attend a First Aid (Level One) course at Holy Cross from 25 to 27 February. Two learners volunteered to pay for themselves.…

Aliwal North High School Netball at the Grens’ Sports Festival

On Saturday, 7 March, ANHS Netball took to the road bound for East London to participate in the Grens’ Sports Festival. They played three matches on the day– with only…

Aliwal North High School Interact

Some Alie Interact members visited ANTOS on Wednesday, 4 March. They took the school clothes collected by the Grade 12 learners of 2019. They also took some treats and playing…

Hoërskool Aliwal-Noord Hokkie is kookwater by die Grens Sportdag!

(Foto verskaf) Alies se eerste hokkiespan het meegeding aan die Grens Sportdag wat die naweek van die 6 en 7 Maart in Oos-Londen aangebied is. Die meisies speel hul eerste…

Hoërskool Aliwal-Noord Atlete ontvang 14 Medaljes by Oos-Kaap Kampioenskappe.

Goue medalje wenners by Oos-Kaap atletiek (Foto’s verskaf) Die afgelope naweek, 4 – 6 Maart, het 17 van ANHS se top-atlete aan die jaarlikse Oos-Kaap Kampioenskappe deelgeneem in Cradock. Die…

Hoërskool Aliwal-Noord skiet Kolskoot tydens Fichardtpark Sportdag

Mandie Wiese en Harm Marx Tydens die jaarlikse Fichardtpark Sportdag, op 28 en 29 Februarie, het die skuts van Hoërskool Aliwal-Noord ook deelgeneem en baie goed presteer. In die 0/16…

ANHS Atletiek

Joe Gqabi Atletiek rekordhouers Op Woensdag, 26 Februarie, het die jaarlikse Joe Gqabi atletiekbyeenkoms plaasgevind by Hoërskool Aliwal-Noord. Dit was ‘n baie lekker dag en die atlete het dit baie…

Hoërskool Aliwal-Noord Rugby

Aliwal-Noord se O.16 span On Saturday, 29 February, the Young Buffels (u/16 rugby team from ANHS) travelled to Bloemfontein to play against HTS Louis Botha at the Fichardt Park Sports…

Hoërskool Aliwal-Noord Netbal: Fichardtpark Sportdag

Op 29 Februarie het ANHS Netbal deelgeneem aan die Fichardt Park Sportdag. Saterdag vroegoggend het 3 spanne die pad aangedurf om deel te neem by die Sportdag. Die o/19 A…

Hoërskool Aliwal-Noord praat die aand aan die brand

Senior Redenaar-wenners Alieland se Interne Redenaarskompetisie is altyd ‘n hoogtepunt op die kalender. Daar word weke lank voorberei en geoefen. Dit is ‘n groot saak om voor ‘n gehoor te…

Hoërskool Aliwal-Noord Skaakspan by Fichardtpark Sportdag

Hoërskool Aliwal-Noord se Skaakspan het Saterdag aan die Fichardtpark Sportdag deelgeneem.

Aliwal-Noord Hokkie begin hul seisoen met ‘n ‘bang’!

Aliwal-Noord 1ste hokkiespan Op Saterdag, 29 Februarie, gedurende die jaarlikse Fichardtpark sportdag in Bloemfontein, het ‘n baie vurige en wakker 1ste Hokkiespan van Hoërskool Aliwal Noord, hul seisoen afgeskop met…

Hoërskool Aliwal-Noord seuns speel kookwater Tennis!

Aliwal-Noord se Tennis-seuns Vrydag, 28 Februarie, het 12 tennis-seuns van Hoërskool Aliwal-Noord aan die Fichardtpark Tennisdag deelgeneem.  Hul 3de span speel teen Bothaville, Fichardtpark, Zastron, Burgersdorp en Grens. Hulle verloor…

Aliwal North High School Land service

After a very successful Valentine’s project, it was time for ANHS Land Service to do some more hard work. The Alies Land Service revitalised their garden on the ANHS School…

Hoërskool Aliwal-Noord: UCSA Valentine’s picnic

Throughout history God has brought couples together in a number of ways. And why wouldn’t He? After all, He’s the author of romance and in fact He is love. More important…

Aliwal North High School Luncedo Athletics Meeting

On Wednesday, 12th February, the new Luncedo athletics meeting took place at Aliwal North High School for all High Schools from Aliwal North, Burgersdorp, Lady Grey and Barkley East. Of…

Hoërskool Aliwal-Noord presteer by Sentraal Top 10 Atletiek

Vlnr: Kamy Mcpherson, Zenique Sharnick, Ethan Du Plessis, Leandré Kotze en Phelele Ncgangca Op Vrydag, 14 Februarie, het 20 seuns- en 10 meisies-atlete van Hoërskool Aliwal-Noord aan die jaarlikse NWU…

Hoërskool Aliwal-Noord – modder, sweet en hoogtevrees…

Op die 14de Februarie het die landsdieners van Hoërskool Aliwal-Noord voor die skoolsaal saamgedrom, elkeen met ‘n onnodige groot tas, gereed vir die lang pad. Vol geesdrif was al die…

Hoërskool Aliwal-Noord vier St Valentine’s Day

Handré en Bianca was Mnr & Mej Valentine Hoërskool Aliwal-Noord het Vrydag behoorlik St Valentine’s Day gevier. Handré en Bianca, ‘n Gr12 paartjie, is Vrydag verkies as Mnr & Mej…

Hoërskool Aliwal-Noord Tennis

Hoërskool Aliwal-Noord 1ste Tennisspan Op Woensdag, 5 Februarie, het Hoërskool Aliwal-Noord se O.14 tennisspan Country Districts Tennisproewe plaasgevind. Twee van Alies se seuns, Divan Vorster en Bjorn Stephenson is gekies…

Hoërskool Aliwal-Noord by Prysskiet

Die Vrystaat Skoleskietvereniging se Prysskiet 1 kompetisie het op 7 en 8 Februarie by Hoërskool Sentraal in Bloemfontein plaasgevind. Hoërskool Aliwal-Noord se skuts het deelgeneem aan hierdie kompetisie en baie…

Aliwal North High School UCSA Watermelon fest

The beloved Watermelon Festival took place on the 29th of January on the B-Rugby field of Aliwal North High School. The event, hosted by the school’s UCSA club, saw dozens…

Hoërskool Aliwal-Noord Krieket

Nico Coertze van ANHS wat 100 lopies behaal het kon die bal hou as beloning. Op Maandag, 27 Januarie, het Hoërskool Aliwal- Noord se 1ste Krieketspan teen Queens se tweede…

Aliwal North High School Media Prefects

Aliwal North High School’s library is a hive of activity during break time. They have enthusiastic readers that take out or exchange books. The library is also open after school…

Hoërskool Aliwal-Noord Landsdiensbestuur 2020

Op die foto beeld die verkose bestuur die vier liefdes van Landsdiens uit: liefde vir God, liefde vir die natuur, liefde vir jou medemens en diensbaarheid. Hoërskool Aliwal-Noord se Landsdiens…

High School Aliwal North RCL Dinner

On the 29th of January, the newly elected RCL’s for 2020, together with Mr and Mrs van Rooyen, Ms Booysen and Mrs Liebenberg, enjoyed a dinner followed by a workshop…

Hoërskool Aliwal-Noord Tennis

Janco Labuschagne. Die O.16 Tennisseuns van Alie-land se seesand was skaars tussen hul tone uit toe moes hulle alreeds aan die jaarlikse Country Districts proewe gaan deelneem wat op 17…

Aliwal North High School Donate Blood

Blood donator helpers. There is a hero in all of us! You are someone’s perfect match. That is the slogan that the newly appointed ‘Peer Promoters’ of Aliwal North High…

Aliwal North High School Luncedo Athletics meeting

Record breakers On Saturday, 01 February, the annual Luncedo Circuit 2 Athletics meeting took place at Aliwal North High School. It was a very hot day that promised for some…