)

Hoërskool Aliwal-Noord se Buffels sê dankie

Hoërskool Aliwal-Noord se Buffels

Hoërskool Aliwal-Noord se trots, die Buffels, wil hul dankbaarheid uitspreek aan goedhartige lede van die gemeenskap wat hul truie en oefenhempies geborg het. “Baie dankie aan Robert Swanepoel van Wimpy wat die Buffels se nuwe oefenhempies en oefenbroeke geborg het. Baie dankie aan Bennie Olivier van Vic en Robert Swanepoel van Wimpy wat die pragtige wedstryd truie geborg het. Met sulke mooi klere kan ons nie anders as om trots te wees op ons skool en ons gemeenskap nie!

Baie dankie dat jul ANHS so getrou ondersteun!”

Oefenhemde en nuwe wedstrydtrui
Buffels se nuwe trui
Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby. Pearson High School, Gqeberha, proudly congratulates three of its rugby players on their selection to the EP U18 youth teams. These boys will represent their province…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal