Joe Gqabi Atletiek rekordhouers
Op Woensdag, 26 Februarie, het die jaarlikse Joe Gqabi atletiekbyeenkoms plaasgevind by Hoërskool Aliwal-Noord. Dit was ‘n baie lekker dag en die atlete het dit baie geniet.
Die volgende leerders wat nuwe rekords opgestel:
Francois van Niekerk vir seuns o/14 Hoogspring met ‘n hoogte van 1,65m
Jane van der Walt vir meisies o/14 gewigstoot met ‘n aftand van 9,68m (755 punte)
Marlinka Zurich vir meisies o/14 spiesgooi met ‘n afstand van 34,58m (750 punte)
Ethan Du Plessis vir seuns o/15 100m met ‘n tyd van 11,30s (764 punte) en 200m met ‘n tyd van 23,80s
Janco Labuscagnie vir seuns o/17 110mH met ‘n tyd van 15,30s (772 punte)
Philela Ngcagca for men u/19 110mH in a time of 15,14s (800 punte)
Baie geluk ook aan die 17 leerders, Seuns – Mawonga Saule, Francois van Niekerk, Ethan Du Plessis, Keejachin Bosson, Reinnier Fourie, Duran Sauer, Janco Labuscagnie, Robert Orrock, Ruan Esbach, Philela Ngcangca en William James Orrock en Dogters Marlinka Zurich, Jane van der Walt, Zenique Sharnick, Minay Cloete, Monique Weitsz en Chesne Pharo. wat gekies is om aan die Oos-Kaap Atletiekbyeenkoms deel te neem in Cradock op 5,6 en 7de Maart.
Become a Sponsor








