Dit was ‘n ongelooflike voorreg van die leerlingraad van ANHS om die leerlingraad van die Laerskool te onthaal op Maandag, 2 Maart. Daar is gespeel, stokbrood gebraai en sommer net lekker gelag en gekuier.
ANHS wag gretig op die volgende kuier!
Become a Sponsor












