Aliwal-Noord se O.16 span
On Saturday, 29 February, the Young Buffels (u/16 rugby team from ANHS) travelled to Bloemfontein to play against HTS Louis Botha at the Fichardt Park Sports day. They played the first match of the day and performed very well. From the start, Aliwal managed to grab the lead and put a big lead between themselves and HTS. Unfortunately, fitness became the main concern as the HTS team’s score started getting closer and closer to Aliwal’s during the second half. It came down to the kickers of the two teams as, by the end of the match, both teams had scored an equal number of tries. Thankfully the Young Buffels’ conversion game was better on the day and Aliwal managed to win the game with 2 points. Leaving the score 24 – 22 in the Young Buffels’ favour.
Thanks to Fichardtpark for hosting such a great day. The team looks forward to participating in next year’s event.
Die O.15 rugbyspan het ook Saterdag aan die Fichardtpark sportdag deelgeneem en speel teen Jacobsdal in baie nat toesstande. Die span het baie goed begin en na goeie druk en verdediging, het hulle ‘n drie gedruk, danksy ‘n Landboudal-fout.
Ongelukkig het die span laat slaplê en die span van Landboudal het met mening terug gekom om 2 drieë te druk voor halftyd.
In die 2de helfte het Aliwal weer sterk begin en goeie dissipline gewys op die aanval en na ‘n lang tydperk van besit, het hulle oor die doellyn gestorm vir ‘n drie.Daarna het hul fiksheid hulle in die steek gelaat en het Landboudal nog 3 drieë gaan druk en ‘n strafskop behaal om die eindtelling tot 36-10 in Landboudal se guns te draai.
Aliwal se punte is deur Tristan Heynes en Demitri Prousaloglou aangeteken.
Die Buffels, ANHS se eerste span, het ook aan die Fichardpark Sportdag deelgeneem in Bloemfontein. In baie nat toestande het die Buffels in die laaste minute van die westryd vasgeval en 27-22 verloor. Die Buffels druk egter 4 drieë teenoor Ficksburg se 3. Die drieë is aangeteken deur Marco Langenhoven (15), Stephan Odendaal (7), Philela Ngcangca (10) en Leeuwner Greyling (4). Een drie is verdoel deur PhilelaNgcanga (10).
Hou so aan manne! Ons sien uit na alles wat nog die seisoen voorlê