)
Kleure-atletiek – Laerskool Aliwal-Noord

Kleure-atletiek. Na al die sangoefening en aflos oefen gedurende die week, het die groot dag vir atlete om hulle staal te wys aangebreek met die kleure-atletiek dag. It was also a…

OMS Medaljefunksie – Hoër Meisieskool Oranje

OMS Medaljefunksie. ’n Hele klompie Oranje-matrieks van 2023 wat met ’n A-gemiddeld geslaag het, kon dié prestasie Woensdag op die skool se medaljefunksie ook saam met hul laerskoolhoof deel wat…

Laerskool Aliwal-Noord kuier by die “grootskool” Hoërskool Aliwal-Noord

Dit was ‘n ongelooflike voorreg van die leerlingraad van ANHS om die leerlingraad van die Laerskool te onthaal op Maandag, 2 Maart. Daar is gespeel, stokbrood gebraai en sommer net…

Laerskool Aliwal-Noord Netbal

Primary School Aliwal North’s teams have their goals set on this coming weekend’s interschool’s matches against Burgersdorp. In preparation all teams participated in friendly matches against neighbouring schools and fellow…

Laerskool Aliwal-Noord o/13 Rugbyspelers speel op Toyota Vrystaat Stadion

Dis nie elke dag dat ‘n 0/13 rugbyspeler van die platteland die geleentheid kry om op die groen gras van die Toyota Vrystaat Stadion uit te draf nie. Hierdie geleentheid…

Laerskool Aliwal-Noord Tennis

Die afgelope naweek het ‘n paar van Laerskool Aliwal-Noord se leerders in Oos-Londen aan ‘n tennistoernooi deelgeneem. Die kompetisie was sterk, maar Aliwal se spelers het goed gevaar en het…