)

Laerskool Aliwal-Noord Netbal

Primary School Aliwal North’s teams have their goals set on this coming weekend’s interschool’s matches against Burgersdorp. In preparation all teams participated in friendly matches against neighbouring schools and fellow school teams during the past week.

Dinsdag, 23 Julie, het Laerskool Aliwal-Noord, Alheit van der Merwe Primêr, Holy Cross Convent School, asook Nkosi Sikelela Private School aan ‘n rondomtalie van vriendskaplike wedstryde by LSAN deelgeneem.

Die O/9, O/10, O/11, O/12 en O/13 spanne het speelkans gekry.

Donderdag, 25 Julie, was dit die O/8’s se beurt om teen gemengde O/10 spanne mee te ding.

And on Friday our U/7 Tiny Tots competed in a friendly “cupcake match” against each other.

Watch out… these are our future netball stars!

LSAN is slaggereed vir eerskomende naweek teen die Blikkies!!

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal