)

Laerskool Aliwal-Noord Tennis

Die afgelope naweek het ‘n paar van Laerskool Aliwal-Noord se leerders in Oos-Londen aan ‘n tennistoernooi deelgeneem.

Die kompetisie was sterk, maar Aliwal se spelers het goed gevaar en het dit baie geniet.

In die dogters 0/10 afdeling het Lianie Smook die 1ste plek behaal en Mardi Naudé die 2de posisie.

Erik Prinsloo behaal ‘n 2de plek in die 0/12 Gold afdeling. Ilné Prinsloo was 3de by die dogters 0/14 en Henco Fourie 2de by die seuns 0/14.

LSAN is baie trots op al hul spelers wat aan die dag deelgeneem het!

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal