)

Aliwal North High School Rugby vs Cathcart

Aliwal Noord het die naweek van 27 Julie teen Cathcart in Aliwal te staan gekom. Dit was ‘n baie goeie wedstryd waarin daar ‘n paar mooi driee gedruk is.

Die wedtryd stadig begin, maar daar is met meer erns en spoed gespeel soos die wedstryd aan beweeg het.

Die samespel van die span was ook strate beter as aan die begin van die kwartaal. Die seuns het goed verdedig en was ‘n handvol op die aanval, maar die Alies het wel ‘n hele paar drieë gemis as gevolg van swak besluite.

Die o/14 Alies spannetjie wen die wedstryd oortuigend 43-5.

Daar is baie mooi driee gedruk maar spesiale vermelding moet gemaak word van Neels Nelson se skopwerk wat uitstekend was.

ANHS 2nd team, the Junior Buffels (JB’s) played the opening match on Saturday against Cathcart High School’s second team.

The match was played with good intensity where the forwards worked hard in the scrums and at the breakdowns and with the backline running defence breaking lines and scoring most of the points. After a well contested match the JB’s were victorious with a score of 45-0.

Tries were scored by Gerwone Smit x2, Sakkie Kotze x2, Mohale Makoa, Reece Adolph, Mihle Toko and Lukanyo Stephen.

ANHS Buffels: deur goeie balbesit en harde werk voor, het die Buffels dit moeilik gemaak vir hul opponent om in die wedstryd te kom.

Die Buffels druk 8 drieë en verdoel een strafskop. Die 1ste rugbyspan wen hul kragmeting teen Cathcart 50-7. Die drieë is gedruk deur Tecy Williams, Tsepang Rantho x2, Danie Kotze x2, Rudolf Bosch, Atang Mohapi en Philela Ngcangca.

 

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal