Hoërskool Aliwal-Noord Krieket
Alies se eerste Krieketspan het op 22 Januarie teen Hoërskool Hangklip gespeel in ‘n tuiswedstreid. Alies het die loot gewen en besluit om eerste te kolf. Die manne het goed…
Hoërskool Aliwal-Noord Gr 8 Kleurbaadjie-seremonie
Hoërskool Aliwal Noord het hul ‘Blazer’ seremonie aangebied vir die graad 8’s. Wat is dan nou lekkerder as om jou nuwe skoolbaadjie met trots aan te trek!
Hoërskool Aliwal-Noord Senior Nasionale Landsdienskamp 2019
Gedurende die Desember vakansie het leerders van Hoërskool Aliwal-Noord die Nasionale Landsdienskamp in Gauteng bygewoon. Die kamp is aangebied by die ‘Joy Unspeakable’ kampterrein. Die kamp was vir elke leerder…
Hoërskool Aliwal-Noord Junior Nasionale Landsdienskamp 2019
Die leerders wat die kamp bygewoon het is: Benathi Beje, Akhona Makhomfana, Zeze Fuku, Tlokomelo Senaume, Kaylan van Zyl, Wium Smit (Oos-Kaap leier), Franco Du Toit en Herman Theron. Die…
Hoërskool Aliwal-Noord Top-10 Gr 11
(Top 3 Gr 11) Vlnr: André Schoeman, Glendi Vorster en Nico Coertze. Die Alie-leerders nan Hoërskool Aliwal-Noord het weereens tydens die November 2019 eksamen uitmuntend presteer. Baie geluk aan die…
Hoërskool Aliwal-Noord Top-10 Gr 10
Top 3: Vlnr: Imiell Christensen en Karli van der Walt (afwesig: Olwethu Nyezi). Die Alie-leerders van Hoërskool Aliwal-Noord het weereens tydens die November 2019 eksamen uitmuntend presteer. Baie geluk aan die…
Hoërskool Aliwal-Noord Top-10 Gr 9
Vlnr: Janco Labuscagnie, Wium Smit en Buhle Moyakhe Die Alie-leerders van Hoërskool Aliwal-Noord het weereens tydens die November 2019 eksamen uitmuntend presteer. Baie geluk aan die volgende leerders wat die…
Hoërskool Aliwal-Noord Top-10 Gr 8
(Gr 8 top 3) Vlnr: Cassidy du Plessis, Ovayo Qaba en Nyakallo Seema. Die Alie-leerders nan Hoërskool Aliwal-Noord het weereens tydens die November 2019 eksamen uitmuntend presteer. Baie geluk aan…
Hoërskool Aliwal-Noord Matriekuitslae 2019
“When obstacles arise, you change your direction to reach your goal; you do not change your decision to get there.” Zig Ziglar ANHS is soos altyd ongelooflik trots op die…
Hoërskool Aliwal-Noord Kleure-atletiek 2020
Op Donderdagmiddag, 23 Januarie, het Hoërskool Aliwal-Noord se jaarlikse kleure-atletiek plaasgevind op die skool se A-rugbyveld. Die geleentheid is as ‘n middag-aandbyeenkoms aangebied en die Kleurspanoptogte het om 13:30 afgeskop.…
Hoërskool Aliwal-Noord-kalfienuus 2020
Alie-land se sotte-oorslaap het op 24 en 25 Januarie plaasgevind. ‘n Trop opgewonde kalfies het met slaapsakke en baie energie by die skool opgedaag. Die aand het lank geraak en…
Aliwal North High School RCL’s of 2020
Grade 8 RCL’s: Bjorn Stephenson, Jane van der Walt, Adriano Jansen, Jana Schoeman, Babalo Tsobileyo, Thloni Leepo, Lwazi Kolanisi and Thato Parkies. Aliwal North High School is proud to announce…
Aliwal North High School welcomes ‘Kalfies’ of 2020
In Alie-land they breed only one kind of creature and that is the ‘Buffel’: disciplined, well-rounded, confident, and loyal. Ali-land welcomes this year’s Grade 8’s to Aliwal North High School.…
Hoërskool Aliwal Noord leerder ski in Switzerland
Hanlé van der Merwe (17), SA skiër van Hoërskool Aliwal Noord, het haar debuut by die 2020 Jeug-Winterspele in Switzerland gemaak. Hanlé het goed gevaar tydens die eerste wedloop, maar…
Nuwelinge by Hoërskool Aliwal Noord
Mnr Charles van Rooyen Met die aanbreek van die nuwe dekade is daar ook vernuwing by Ali-land. Die skool verwelkom graag vir Mnr Charles Van Rooyen as nuwe skoolhoof. Mnr…
Hoërskool Aliwal Noord VCSV Streekseminaar
Op 17 Januarie het 27 opgewonde kringleiers na Middelburg vertrek. Die kamp het plaasgevind op die kampterrein Welvanpas. Op die kamp is die leerlinge opgelei om as kringleiers te dien.…
Aliwal North High School 2019 Matric results
Aliwal North High School is proud on the results of their 2019 Matrics.
Hoërskool Aliwal-Noord leerder skitter in Hokkie
“… though she be but little she is fierce”- Shakespeare Kamerin McPherson het tydens die Junie vakansie aan die “u/14 South Hockey Tournament” in Bloemfontein deelgeneem. Hierdie span bestaan uit…
Aliwal North High School Netball vs Cathcart
Saturday, 27 July, found the ANHS Netball girls playing their last home game for the season against Cathcart. Altogether 7 games were played throughout the day. ANHS Netball won 5…
Aliwal North High School Rugby vs Cathcart
Aliwal Noord het die naweek van 27 Julie teen Cathcart in Aliwal te staan gekom. Dit was ‘n baie goeie wedstryd waarin daar ‘n paar mooi driee gedruk is. Die…
Aliwal North High School’s first soccer team hosted Cathcart High School
On Saturday, 27 July, Aliwal North High School’s first soccer team hosted Cathcart High School. This was another tough encounter and just like the 3-2 score suggests, it could have…
Aliwal North High School say goodbye to Mrs Linda Fourie
So long, farewell, auf Wiedersehen, goodbye… Na haar aanstelling in 1980, ’n 9 jaar breuk vanaf 1984 en heraanstelling in 1994 lê juffrou Linda Fourie se wortels diep in Alieland…









