Op Donderdagmiddag, 23 Januarie, het Hoërskool Aliwal-Noord se jaarlikse kleure-atletiek plaasgevind op die skool se A-rugbyveld. Die geleentheid is as ‘n middag-aandbyeenkoms aangebied en die Kleurspanoptogte het om 13:30 afgeskop. Die verskillende kleurspanne het hul kreatiwiteit ten toongestel met vanjaar se temas. Die Geelspan “Freak Show” was vermakerig toe hul op hul klein fietsies op die veld ry. Die Bloues was ‘Tropic Thunder’ en het gesorg vir hul eie opblaasswembadjies en sambrele. Die Rooispan was ‘Vipers’ en het gesorg vir ‘n tikkie misterie. Die dag is beklink met ‘n glasie vonkelwyn wat ons pragtige sjampanjenooi, Chane Oelofse, bedien het.
Die weer het goed saamgespeel en het gesorg vir ‘n paar rooi gebrande gesigte en lywe. Die byeenkoms het Donderdagaand omstreeks 20:30 geëindig met die aflosse wat met die hulp van die spreiligte moontlik gemaak is. Die middag-aandbyeenkoms is nou ‘n gereelde instelling op die kalender en was weereens ‘n groot sukses.
Congratulations to the following athletes who were selected as their respective age group winners, because they scored the most points for their colour teams.
Girls u/14 – Marlinka Zurich with three 1st and one 4th place finish.
Boys u/14 – HolokaLEanya with three 1stplace and one 4th place finish.
Girls u/15 – Elreece Marits with three 1st place finishes.
Boys u/15 – ReinierFourie with four 1st place finishes.
Girls u/16 – Esmari Vorster with two 1st and two 2nd place finishes.
Boys 0/16 – Robert Orrock four 1st place finishes.
Girls u/17 – ChesnePharo with four 1st place finishes.
Boys u/17 – RuanEsbach with four 1st place finishes.
Women u/19 – MizahneMcgregor with two 1st and two 3rd place finishes. Men u/19
Divan Kruger with three 1st and two 2nd place finishes.
Baie geluk ook aan die volgende atlete wat rekords verbeter het.
AnniqueViljoenmeisies o/14 90mH (17.2s)
Jane van der Walt meisies o/14 GS (9,82m).
Francois van Niekerkseuns 0/14 HS (1.61m).
Ethan Du Plessis seuns o/15 vir 100m (11.9s) en 200m (23.8s).
Robert Orrockseuns 0/16 1500m (4:48.00s) en 3000m (10:23.00s). Duran Sauer seuns 0/16 VS (6.30m)
Congratulations to the Red Team for winning the event and to the Blue team for winning the spirit buffel for the team with the most spirit during the event!