“When obstacles arise, you change your direction to reach your goal; you do not change your decision to get there.” Zig Ziglar
ANHS is soos altyd ongelooflik trots op die graad 12 groep van 2019. Met hul volharding in harde werk het hul die finale eksamen met sukses afgelê. Die onderwysers van ANHS is trots op die 97,5% slaagsyfer en ons bid net die beste vir ons klas van 2019 toe.
Hier volg die toppresteerders van die 2019 eindeksamen:
1 | Dante Stephenson | 76,50% |
2 | Siyasanga Ndlondlo | 75,70% |
3 | Robert Swanepoel | 73,80% |
4 | Esethu Seholoba | 73,00% |
5 | Lelona Tamane | 72,50% |
6 | Samantha Basson | 72,00% |
7 | Tyra Botes | 70,20% |
8 | Megan du Toit | 69,80% |
9 | Sinewonga Mgojo | 68,70% |
10 | Marli Meyer | 68,50% |
10 | Katleo Tlale | 68,50% |