)

You are sponsoring

Hoërskool Aliwal-Noord Kleure-atletiek 2020

Op Donderdagmiddag, 23 Januarie, het Hoërskool Aliwal-Noord se jaarlikse kleure-atletiek plaasgevind op die skool se A-rugbyveld. Die geleentheid is as ‘n middag-aandbyeenkoms aangebied en die Kleurspanoptogte het om 13:30 afgeskop.…