Op 17 Januarie het 27 opgewonde kringleiers na Middelburg vertrek. Die kamp het plaasgevind op die kampterrein Welvanpas.
Op die kamp is die leerlinge opgelei om as kringleiers te dien. Hulle het ook geleer hoe om moeilike scenarios tydens groepwerk te hanteer. They recieved the necessary “tools” to be successful group leaders.
Saturday afternoon they went to an orphanage and some reached out to people in town. For some it was a great challenge and they were completely out of their comfort zones. At the end of the day it was a great success and there were a lot of smiling children!
Shep Hyken said: “Make every interaction count, even the small ones. They are all relevant.”
Die naweek was ‘n fantastiese leerskool vir elke kringleier.
Die VCSV se slagspreuk vir die jaar is “Unity in diversity.” Kom ons maak saam, 2020 ‘n jaar om vir altyd te onthou.