)

You are sponsoring

Hoërskool Aliwal Noord VCSV Streekseminaar

Op 17 Januarie het 27 opgewonde kringleiers na Middelburg vertrek. Die kamp het plaasgevind op die kampterrein Welvanpas. Op die kamp is die leerlinge opgelei om as kringleiers te dien.…