)

Nuwelinge by Hoërskool Aliwal Noord

Mnr Charles van Rooyen

Met die aanbreek van die nuwe dekade is daar ook vernuwing by Ali-land. Die skool verwelkom graag vir Mnr Charles Van Rooyen as nuwe skoolhoof. Mnr Van Rooyen was woonagtig in Welkom waar hy as Departementshoof gedien het by Hoërskool Dagbreek. Mnr Van Rooyen is ‘n man van min woorde maar hy gaan oor in dade, soos die spreukwoord se: “Nuwe besems vee skoon.” Hy sien uit om Hoërskool Aliwal-Noord na nuwe hoogtes te lei en die skool se leuse “Daadkragtig Vorentoe” te implimenteer.

Me. Ilse Booysen is aangewys as Waarnemende Onderhoof en ons wens haar alle sterkte toe vir haar nuwe ampsposisie. Mev. Annemi Jordaan is aangewys as ‘n Waarnemende Departementshoof en ons wens vir haar ook alle sterkte toe in haar nuwe posisie.

Nóg ‘n nuweling op die personeel is Me. Melissa Ferreira. Sy is die nuwe Gasvryheid en Wiskunde juffrou. Melissa is gebore in Patensie en sy was ‘n onderwyderes in Jeffreysbaai by Global Leadership Academy. Sy het egter die see se blou waters prysgegee vir die platteland, danksy ‘n sekere boer! Die skool wil haar ook gelukwens met haar onlangse verlowing. Ons hoop dat sy nog baie lank gelukkig sal wees by ANHS.

High School Aliwal North welcomes back a familiar face, Mrs Jana Venter. She is the new English teacher as well as the Creative Arts teacher.  Mrs Venter hopes to have a great positive impact on the learners of ANHS.

V.l.n.r: Melissa Ferreira, Jana Venter en Ilse Booysen

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby. Pearson High School, Gqeberha, proudly congratulates three of its rugby players on their selection to the EP U18 youth teams. These boys will represent their province…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal