Top 3: Vlnr: Imiell Christensen en Karli van der Walt (afwesig: Olwethu Nyezi).
Die Alie-leerders van Hoërskool Aliwal-Noord het weereens tydens die November 2019 eksamen uitmuntend presteer.
Baie geluk aan die volgende leerders wat die Top-10 van graad 10 behaal het!
- Olwethu Nyezi: 83,40%
- Imiell Christensen: 82,14%
- Karli van der Walt: 77,57%
- Hansie Odendaal: 76,43%
- Oge Chucks: 75,29%
- Kazimla Mgojo: 74,71%
- Simthandile Ndulula: 74,57%
- Annique Leeuskieter: 73,71%
- Ruan Esbach: 73,71%
- Mihlali Falasi: 72,43%