)

Aliwal North High School say goodbye to Mrs Linda Fourie

So long, farewell, auf Wiedersehen, goodbye…

Na haar aanstelling in 1980, ’n 9 jaar breuk vanaf 1984 en heraanstelling in 1994 lê juffrou Linda Fourie se wortels diep in Alieland se geskiedenis.

After a total of 31 years at ANHS she has had her fair share of sad, proud and embarrassing moments. Her advice to people wanting to study teaching is that being teacher is a calling, something your soul hungers for. There is nothing that can motivate you to do it. You are either born a teacher or you aren’t one at all.

Oor die jare het haar kollegas haar omgee en lojaliteit geleer, asook dat jy iemand moet aanvaar soos hy/sy is, sonder voorbehoud. By die leerders het sy geleer dat niemand so reguit is soos‘n kind nie. Kinders sien jou vir wie jy is, ongeag wat jy probeer voorgee. Hoe meer jy gee; hoe meer kry jy, soms in oorvloed, terug.

She lives by the following words: “Make the best of every moment of every day.

Live life to the fullest.” It certainly seems like she does apply this quote to her life. Miss Linda, your absence will be felt in everything that happens here in Alieland.

ANHS bedank juffrou Linda Fourie vir al haar jare van diens en die opofferings wat sy gemaak het om ‘n asemrowende leier van ons skool te wees. Ons Alies is lief vir Juffrou en gaan Juffrou baie mis – Juffrou moet asseblief gereeld by ANHS kom inloer en kuier.

EENMAAL ‘N ALIE – ALTYD ‘N ALIE!

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal