Die graad 8’s van ANHS het die taak gekry om hul droom-woonstel te ontwerp en dan ook te bou… nie uit bakstene en sement nie maar van huishoudelike goedere. Die Graad 8’s het hul goed van hul taak gekwyt en baie kreatiewe woonstelle gemaak.
Van hout-tafeltjies tot waghonde, die aandag aan detail is indrukwekkend!