)

Hoërskool Aliwal-Noord presteer by Sentraal Top 10 Atletiek

Vlnr: Kamy Mcpherson, Zenique Sharnick, Ethan Du Plessis, Leandré Kotze en Phelele Ncgangca

Op Vrydag, 14 Februarie, het 20 seuns- en 10 meisies-atlete van Hoërskool Aliwal-Noord aan die jaarlikse NWU Sentraal Top 10 byeenkoms in Bloemfontein deelgeneem. Dit was ‘n baie lekker dag met baie sterk kompetisie van skole regoor die land wat deelgeneem het.

ANHS se atlete het baie goed gevaar en die volgende puik prestasies behaal:

4de Plekke is behaal deur Janco Labuscagnie vir seuns 0/17 110mH met ‘n tyd van 15,46s (771 punte) en Francois van Niekerk vir seuns o/15 hoogspring met ‘n hoogte van 1.65m.

3de Plekke is behaal deur Leandre Kotze vir vroue o/19 100mH in ‘n tyd van 17.49s en Zenique Sharnick vir meisies 0/15 100m in ‘n tyd van 13.54s.

2de Plekke is behaal deur Ethan du Plessis vir seuns o/15 200m in ‘n tyd van 22,93s (783 punte) en Kamy McPherson vir dogters o/15 verspring met ‘n afstand van 4.40m.

Goue medaljes is behaal deur Ethan Du Plessis vir seuns o/15 100m in ‘n tyd van 11.36s (784 punte) en Philela Ncgangca vir mans o/19 110mH in ‘n tyd van 15,58s (775 punte).

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby. Pearson High School, Gqeberha, proudly congratulates three of its rugby players on their selection to the EP U18 youth teams. These boys will represent their province…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal