)

Hoërskool Aliwal-Noord Atlete ontvang 14 Medaljes by Oos-Kaap Kampioenskappe.

Goue medalje wenners by Oos-Kaap atletiek

(Foto’s verskaf)

Die afgelope naweek, 4 – 6 Maart, het 17 van ANHS se top-atlete aan die jaarlikse Oos-Kaap Kampioenskappe deelgeneem in Cradock. Die atlete het baie goed presteer en ANHS wens hul atlete geluk wat medaljes huistoe gebring het.

Goud: Monique Weitsz D/15, 5000m W in 30:16,00s (860 punte)
Ethan du Plessis vir S/15, 100m in 11.03s (R) (800 punte) en 200m in 22,75s (790 punte)
Marlinka Zurich vir D/14, JT met ‘n afstand van 33.16m.
Francois Van Niekerk HJ S/14, met ‘n hoogte van 1.70m.

SIlwer: Minay Cloete D/15, DT met ‘n afstand van 25,00m.
Janco Labuscagnie S/17, 110mH in 15.78s (735 punte).
Philela Ngacngca for M/19, 110mH in 15,72s (753 points).
William James Orrock M/19, 400mH in 57,62s (751 punte).

Brons: Reinnier Fourie S/15, DT met ‘n afstand van 41,11m.
Zenique Sharnick D/14, 100m in 13,24s (764 punte).
William James Orrock M/19, 110mH in 16,34s (708 punte).
Minay Cloete D/15, SP met ‘n afstand van 9,16m.
Robert Orrock S/17, 200mSc in 6:44,49s (817 punte).

Nog ‘n goeie prestasie van die dag was Ruan Esbach, S/17 400m in 50,50s (822 punte).

Baie geluk aan Monique Weitsz, Ethan Du Plessis en Robert Orrock wat gekies is om aan die Nasionale Kampioenskappe deel te neem in Germiston tydens die Maart-vakansie. ANHS wens julle alle sterkte toe.Geluk ook aan Ethan du Plessis wat ‘n nuwe Oos-Kaap rekord opgestel het vir die S/15, 100m van 11.03s. Die vorige rekord was 11,20s.

Silver medalists at Eastern Cape Championships
Brons medalje wenners by Oos-Kaap Atletiekbyeenkoms
Ethan Du Plessis Eastern Cape 100m boys U15 record holde

 

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby. Pearson High School, Gqeberha, proudly congratulates three of its rugby players on their selection to the EP U18 youth teams. These boys will represent their province…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal