Anri van Zyl
(Foto’s verskaf)
Hoërskool Framesby het vir drie dae aan die Oos-Kaap Kampioenskappe deelgeneem. Die bloedige hitte in Cradock was vir baie atlete ‘n uitdaging.
Die atlete het as volg presteer:
Eerste plekke:
Zanri Black: Do/15 – 300m hekkies
Wehan Smith: So/17 – 800m
Simone Louw: Do/14 – 800m
Hannika van Vuuren: Do/17- paalspring
Tiaan Erskine: So/19 – hamergooi
Michael Spinks: So/17 – 110mhekkies
Ruzanne du Randt: Do/14 – hoogspring
Tweede plekke:
Zanri Black: Do/15 – 400m
Anri van Zyl: Do/15 – 90m hekkies
Casey van der Berg- so/17- hamergooi
Karla Strydom: Do/15 – hoogspring
Jana Terblanche: Do/15- hamergooi
Jaco Pretorius: So/15 – diskus
Schalk Stroebel: So/15 – paalspring
Miene Deyzel: Do/15 – spiesgooi
Derde plekke:
Anri van Zyl: D o/15 – 100m
Logan Muller: So/15 – 1500m hindernis
Hugo Nothnagel: So/15 – driesprong
Trischke Stapelberg: Do/17 – 100m hekkies
Zander van Eyk: So/17- paalspring
Ander uitslae:
4de: Leolin Peterson Do/14 – verspring
5de: Anel Strauss: Do/15 – 1500m hindernis
5de: Gerhard Venter So/17- 2000m hindernis
6de: Ilze Hattingh Do/16 – 1500m hindernis
10de: Juwan Wium So/14 – 3000m
Oos-Kaap Atlete:
Ses atlete is in die Oos-Kaapspan opgeneem wat vanaf 19 – 21 Maart aan die Skole Kampioenskappe in Boksburg sal deelneem: Zanri Black, Wehan Smith, Michael Spinks, Jana Terblanche, Tiaan Erskine en Hanniska van Vuuren