Op Maandag, 2 Maart, is die laaste rondte proewe gespeel vir die onder 18 seuns en ANHS se tennis-seuns het uitstekend gevaar! Baie geluk aan die volgende seuns wat vir hulself ‘n plekkie in die span losgeslaan het: Imiell Christenson, Nico Coertze, Gerhard Labuscagne en Jody Verwey.
Become a SponsorGedagte vir die Week – Thought of the Week
Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…









