)

Boodskap aan Hoërskool Aliwal-Noord: Corona virus

“Geagte Alies,

Soos ons almal bewus is, is die land in krisis gedompel en soos die President  aangekondig het, is ons land in “Lock down” –  dus kan ons nie met sekerheid sê wanneer die skole weer sal heropen nie.

ANHS belowe dat ons daadwerklike stappe sal neem om die leerders op hoogte te hou en dat ons ook sinvolle planne sal beraam om ons leerders by te staan in hierdie onsekere tyd.

Vir nou moet u asseblief u gesin veilig hou en voorsorg tref en veilig wees!

Onthou ons Hemelse Vader sal niks op jou pad sit wat jy nie sal kan hanteer nie.

Bly veilig!

Charles Van Rooyen”

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby. Pearson High School, Gqeberha, proudly congratulates three of its rugby players on their selection to the EP U18 youth teams. These boys will represent their province…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal