)

Hoërskool Aliwal-Noord praat die aand aan die brand

Senior Redenaar-wenners

Alieland se Interne Redenaarskompetisie is altyd ‘n hoogtepunt op die kalender. Daar word weke lank voorberei en geoefen. Dit is ‘n groot saak om voor ‘n gehoor te staan en jou mening te lig. En het die Alies hulle nie goed van hul taak gekwyt nie!

In die Juniorafdeling was Minay Cloete derde, Marnus Snyman tweede en Jana Schoeman eerste – aldrie met uitstekende toesprake.

By die seniors was die kompetisie straf en was die beoordelaars se taak baie moeilik. Uiteindelik was Jody Verwey derde, Simthandile Ndulula tweede en Shiri Wiessie as beste ANHS Redenaar van 2020 aangewys.

ANHS bedank graag die beoordelaars, mnr. Charles van Rooyen, juffrou Jana Venter en juffrou Cara Roussouw.

Die kultuurbestuur van die skool, onder leiding van Shiri Wiessie, word ook hartlik bedank vir al hul moeite om die aand te reël.

Jana Schoeman, Junior Redenaar-wenner
Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby. Pearson High School, Gqeberha, proudly congratulates three of its rugby players on their selection to the EP U18 youth teams. These boys will represent their province…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal