)

Hoërskool Aliwal-Noord Tennis

Hoërskool Aliwal-Noord 1ste Tennisspan

Op Woensdag, 5 Februarie, het Hoërskool Aliwal-Noord se O.14 tennisspan Country Districts Tennisproewe plaasgevind. Twee van Alies se seuns, Divan Vorster en Bjorn Stephenson is gekies vir hierdie span. Baie geluk, manne!

Op Maandag, 10 Februarie, het Alies se eerste tennisspan die Blikkies aangedurf.  Die seuns het van die begin af gewys dat hulle nie gaan toelaat dat die Blikkies oor hulle loop nie. Alies se seuns-tennisspelers het slegs 1 wedstryd afgestaan.  Alhoewel die meisies gesukkel het in hulle enkels en dubbels, het hulle hul staal gewys in die gemengde dubbels en Alies wen 3 van die 4 wedstryde!

Alies wen hierdie wedstryd 11-8.  Baie geluk Aliesspan. Een Interskole beker is al klaar waar hy hoort – in Alieland!

 Janco en Jody skud blad na ‘n goeie punt 
Country District Tennisspelers Bjorn Stephenson en Divan Vorster
Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby. Pearson High School, Gqeberha, proudly congratulates three of its rugby players on their selection to the EP U18 youth teams. These boys will represent their province…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal