Throughout history God has brought couples together in a number of ways.
And why wouldn’t He?
After all, He’s the author of romance and in fact He is love.
More important than romance however,
is when two lives work together to bring glory to God.
Those are the best love stories.
Na die opwindende opveil van ‘n paar valentyns-eetmandjies,
het almal onder die hokkieveld se bome piekniek gehou.
In die kringe is daar gesels oor hoe ‘n gesonde liefdesverhouding lyk.
Om mekaar te respekteer en sommer net te geniet, was twee van die hoofbestanddele!
Lede het die Here gevra om vir hulle‘n mooi liefdesverhaal te skryf … ene waarin hulle Hom sal eer.