)

Hoërskool Aliwal-Noord – Skop 2023 af met ‘n “Bang”!

Hoërskool Aliwal-Noord. Sjoe, wat ‘n week! Dit was die gedagtes van elke persoon, jonk en oud by Hoërskool Aliwal-Noord gedurende hierdie eerste week.

Die jaar het afgeskop met ‘n lieflike boodskap van die skoolhoof, Mnr Charles van Rooyen, waarin hy die personeel met ‘n geestelike en inspirerende boodskap ‘n “WOW” jaar toegewens het. Vergaderings is gehou en klaskamers is geskrop om alles in orde te kry vir die nuwe skooljaar.

Dinsdag is die leerders terug verwelkom om hul handboeke te kom afhaal, en die onderwysers het dit geniet om al die gesiggies weer te aanskou!!

Wednesday was also a day filled with smiles and laughter while the old and new learners were welcomed back officially. Ds Vermaak also gave a special message to the teachers, learners and their families involved in ANHS.

Mnr van Rooyen het ook ‘n spesiale boodskap vir elk van die graadgroepe gehad soos hy hulle ingeroep het en hulle ook ‘n “WOW” jaar toegewens.

Thursday, all learners knew…it was on. Academics and sport started despite the heat and extreme schedule. Everything was also done with the heart of a buffalo, as we know no other way.

Hierdie jaar gaan vir ANHS ‘n absolute “WOW” jaar wees, met God wat ons die rigting wys, ons ongelooflike personeel en alle leerders en hul families wat ons so na aan die hart lê.

Audentio ito – Boldly onwards

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://anhs.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby. Pearson High School, Gqeberha, proudly congratulates three of its rugby players on their selection to the EP U18 youth teams. These boys will represent their province…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal