)

Hoërskool Framesby Atlete presteer by Metro-Atletiekbyeenkoms

Zanri Black

Sowat 60 atlete van Hoërskool Framesby in Port Elizabeth, het aan die Metro-byeenkoms deelgeneem. Baie geluk aan die atlete wat onder die eerste 3 atlete geëindig het en ook almal wat getrou Framesby ondersteun deur op te daag en deel te neem. Framesby behaal 25 eerste plekke behaal:

Die volgende atlete behaal 2 eerste plekke:

 Zanri Black: Do/15 – 400m en 300m hekkies

Michael Spinks: So/17 – 110m en 400m hekkies

Keigh-Lee van Tonder: Do/17 – 2000m hindernis en 1500m

Die volgende atlete behaal ook eerste plekke:

 Casey van der Berg: So/17 – hamergooi

Brian Ellard: So/16 – verspring

Gerhard Venter: So/16 – 2000m hindernis

Logan Muller: So/15 – 1500m hindernis

Schalk Stroebel: So/15 – paalspring

Jewan Wium: So/14 – 3000m

Carli Human: Do/17- verspring

Hanniska van Vuuren: Do/17- paalspring

Monique van Rooyen: Do/17- spiesgooi – ook 2de in driesprong en derde in gewigstoot

Leigh Snyman: Do/15 – paalspring

Trischke Stapelberg: Do/16 – 100m hekkies

Mienke Deysel: Do/15 – spiesgooi

Anel Strauss: Do/15 – 1500m

Simone Louw: Do/14 – 800m

Leolen Peterson: Do/14 – verspring

R du Randt: Do/14- hoogspring

Tiaan Erskine: So/19 – hamergooi

Jason Crouse: So/19 – hoogspring

Dylan Opperman So/19 – paalspring

Jaco Pretorius: So/15 verdien spesiale vermelding, aangesien hy in 3 items onder die eerste 3 geëindig het: Diskus – 2de, spiesgooi en gewigstoot – 3de

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby. Pearson High School, Gqeberha, proudly congratulates three of its rugby players on their selection to the EP U18 youth teams. These boys will represent their province…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal