)

Hoërskool Framesby Krieket vs Hoërskool Nico Malan

Taine Douw

1ste span:

Framesby vs Nico Malan (50 Beurte)

Nico Malan kolf 1ste: 50/10 in 12.4 beurte

Beste boulers JP Snyman 3/5, Corné Gerber  3/16 en Tiaan Black 4/23

Framesby 53/1 in 6.2 berute

Beste kolwer Corné Ferreira 32*

Framesby wen met 9 paaltjies

2de span:

Gunns wen loot, kolf eerste en behaal 173 almal uit.

Beste kolwers: Thabo Botha 44 (48) en Luke Nell 23 (29).

Nico Malan behaal 71 almal uit.

Beste boulers: Neels Greeff 22/4 in 3.2 beurte, Dillon Esterhuizen 21/3 in 4 beurte en Camron Hammond 20/2 in 4 beurte.

Framesby wen met 103 lopies

O.15 A Span:

Nico Malan wen loot en kolf eerste

Nico Malan behaal 95/6 in 20 boulbeurte

Beste bowlers: Juan Grigor 11/2, Teagon Ludwig 6/1 en Luwagean Goliath 9/1

Framesby behaal 97/7 in 18.5 beurte

Beste kolwers: Teagon Ludwig 25, Jaden Landman 22 en Robert Capes 15

Framesby wen met 3 paaltjies

O.14 A Span:

Framesby wen die loot en boul eerste.

Nico behaal 171/7 in 35 boulbeurte.

Beste bowlers : Ethan gunn 16/0 in 7 beurte en Juanre De Vos 28/2 in 7 beurte

Framesby behaal 172/3 in 20.4 beurte

Beste kolwers: Taine Douw 54 en Hanro 44 nie uit nie.

Framesby wen met 7 paaltjies.

Framesby 3de span vs Pearson

Framesby 3de vs Pearson

Framesby 113 almal uit

Pearson 42 almal uit

Framesby wen met 71 lopies.

 Framesby O.14B vs Brandwag

Brandwag 32 almal uit

Framesby wen met 10 paaltjies

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby. Pearson High School, Gqeberha, proudly congratulates three of its rugby players on their selection to the EP U18 youth teams. These boys will represent their province…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal