)

Hoërskool Framesby 7’s Rugby

Brandon Wilkie, gr 12 leerder van Hoërskool Framesby, Port Elizabeth, gaan SA in ‘n internationale 7’s rugby-toernooi verteenwoordig in Portugal op 15 en 16 Februarie.  Die span gaan meeding aan die Lissabon Junior Internasionale 7’s toernooi waar hulle onder andere te staan gaan kom teen Engeland, Portugal, Spanje en Dubai.

Brandon het ook in Desember 2019 na Frankryk gereis waar hy in ‘n SA Barbarian span sy staal gaan wys het. Hy was ook die Kaptein van die span wat twee wedstryde gewen en een gelykop gespeel het. Brandon was na afloop van die toernooi aangewys as die Pro Speler van die toer!

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby. Pearson High School, Gqeberha, proudly congratulates three of its rugby players on their selection to the EP U18 youth teams. These boys will represent their province…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal