Brandon Wilke
Brandon Wilkie, gr 12 leerder van Hoërskool Framesby in Port Elizabeth, het SA in ‘n internationale 7’s rugbytoernooi verteenwoordig in Portugal op 15 en 16 Februarie. Die span het meegeding aan die Lisbon Junior International 7’s toernooi waar hulle onder andere te staan gekom het teen Engeland, Portugal, Spanje en Dubai .
Brandon is as speler van die toernooi aangewys en die span het die toernooi gewen!