)

Vrystaat XCM Kampioenskappe – Hoërskool Driehoek

Vrystaat XCM Kampioenskappe. Saterdag, 2 Augustus, het die Vrystaat XCM Kampioenskappe, Koedoeslaagte, net buite Parys, plaasgevind. Twee van Hoërskool Driehoek se leerders, Martinique en Angelique Trollip het hul staal gewys in hierdie uitdagende bergfietswedren — en hoe indrukwekkend het hulle nie presteer nie!

🌟 Angelique Trollip – 2de plek in die Sub-Junior Girls-afdeling en die 3de vrou algeheel oor die wenstreep in die 19km-roete

🌟 Martinique Trollip – 1ste plek algeheel! 1ste in die Junior Women-kategorie oor ’n uitputtende 55km-roete

Slegs 20 van die 30 deelnemers kon die roete voltooi — ’n duidelike bewys van Martinique se merkwaardige deursettingsvermoë en wilskrag!

Hoërskool Driehoek is HOEKIE-trots op hierdie twee talentvolle fietsryers wat met moed, krag en styl hul merk gemaak het!

Lees meer skolenuus hier: https://schoolsthatrock.co.za/

https://www.facebook.com/HSDriehoek/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal