FSSC XCO. Drie leerders van Hoërskool Sentraal, Bloemfontein, het 29 Julie aan die FSSC XCO (Free State School Cycling cross country) in Harrismith deelgeneem.
Die leerders het as volg presteer:
- Albertha Marais behaal ‘n derde-plek in die jeug vrouekategorie.
- Bart van Rooyen behaal ‘n tweee-plek in die manskategorie.
- Stephan Kemp behaal ‘n 8e-plek in die junior manskategorie.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf