)

Free State Cycling Federation – Truida Kestell ontvang pryse

Free State Cycling Federation. Vyf fietsryers van Laerskool Truida Kestell in Bethlehem het op die FSCF (Free State Cycling Federation) prysuitdeling die volgende pryse ontvang vir 2023:

*XCO = Cross Country Olympics

*XCM = Cross Country Marathon

Inge van Heerden

  • FSCC Vrystaatkleure in al drie disiplines: XCO, XCM en Padfiets
  • Uitsonderlike prestasie in MTB en Padfiets
  • Wenner van die kategorie : MTB Junior Youth and Sub-Junior vroulike ryer van die jaar 2023.

Deon van Zyl

  • FSCF Vrystaatkleure in XCO en XCM
  • Uitsonderlike prestasie in MTB
  • Wenner van die kategorie : MTB Nippers & Sprogs Manlike ryer van die jaar 2023.

Heili van Heerden

  • FSCF Vrystaatkleure in XCM
  • FSCC Vrystaatkleure in XCO
  • Uitsonderlike prestasie in MTB
  • Wenner van die kategorie : MTB Nippers & Sprogs Vroulike ryer van die jaar 2023.

Oliver Bredenkamp

  • FSCF Vrystaatkleure in XCO
  • Uitsonderlike prestasie in MTB
  • Nominasie in MTB Nippers & Sprogs Manlike ryer van die jaar kategorie.

Mieke Boshoff

  • FSCF Vrystaatkleure in XCO
  • Uitsonderlike prestasie in MTB

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://truidakestell.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal