Vrystaat Fietsry. Vyf fietsryers van Laerskool Truida Kestell in Bethlehem is opgeneem in die Vrystaat Fietsry span wat by die Inter-Provincial Cascades gaan deelneem op 22 Julie 2023.
Die truidjies wat in die Vrystaat Fietsry span opgeneem is:
- Heili van Heerden
- Oliver Bredenkamp
- Deon van Zy
- Inge van Heerden
- Mieke Boshoff
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf