)
Vrystaat Fietsry – HoĆ«rskool Witteberg

Vrystaat Fietsry. Gedurende die Vrystaat Fietsry-prysuitdeling, Saterdag, 26 Oktober, is HoĆ«rskool Witteberg se fietsryers vereer vir hul prestasies gedurende die jaar. Die Witteberg-span het ’n trofee ontvang vir die Beste…

MTB Vrystaatspan – HoĆ«rskool Trio

MTB Vrystaatspan. Drie leerders van HoĆ«rskool Trio, Kroonstad, is ingesluit in die MTB Vrystaatspan. Hierdie drie fietsryers gaan 28 en 29 Junie aan die SA National XCC en XCO Cup…

Vrystaat Fietsry – Laerskool Truida Kestell leerders in span

Vrystaat Fietsry. Vyf fietsryers van Laerskool Truida Kestell in Bethlehem is opgeneem in die Vrystaat Fietsry span wat by die Inter-Provincial Cascades gaan deelneem op 22 Julie 2023. Die truidjies…