)

NHS is bergfiets-naaswenners en spog met sewe provinsiale ryers!

Hoërskool Nelspruit het die 2018 bergfietsseisoen op ‘n hoë noot afgesluit met ‘n tweede plek in die Spur-skolereeks en nie minder nie as sewe ryers wat in die Mpumalanga-span opgeneem is!

Hulle is: Sub-junior: Dillon Botha; Youth A: Jean van der Merwe; Youth A: Suzanne Maré; Youth A: Hijke Coetzee; Youth B: Christo Theron;
Youth B: Anleo Viljoen; en Junior: Monique Swart

Algehele podiumposisies vir die 2018 siesoen: Jeug A seuns: Jean van der Merwe – 3de; Jeug A meisies: Suzanne Mare – 2de en Hijke Coetzee – 3de; Sub- junior seuns: Dillon Botha – 2de; Jeug B dogters: Anleo Viljoen – 3de; Jeug B seuns: Christo Theron – 1ste en Junior meisies: Monique Swart – 3de

“NHS is die skool met die meeste ryers wat Mpumalanga gaan verteenwoordig en ons eindig algeheel tweede in die Spur-skolereeks. Ons is trots op elke Nellie wat kom trap het,” sê me. Loise Helberg, bergfietsorganiseerder by die skool.

Nellies Rock!

 

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal